Skip Navigation LinksHome > Directory > LAMICAMODELS-L120132

L'AMICA MODELS

Website:
Email: lamica02@gmail.com
Phone:
Mobile: 0796337170
Listing ID: 120132


A little information about our business and who we are...
Ons bied aan model klasse, afrondings kursusse sowel as fashion shows en kompetisies.

Anita Verster die eienaar en afrigter het al 14 jaar ondervinding in model werk en is die huidige mrs. Western Cape Queen. Sy het vele meer titels onder andere American New Look en was ook n finalis in mev. SA. Syt baie ondervinding en lewer n baie profesionel diens aan al haar jong modelle.

Ons is geleƫ in Langebaan en diens ook Veldrif, Saldanha, Vredenburg en Hopefield. Skakel ons gerus by 0796337170

Last updated: 2012/01/13 03:09:03 PM
Date created: 2012/01/13 03:09:03 PM